Hongaarse Wikipedia

Hongaarse Wikipedia
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Hongaars
Registrasie Opsioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Opgerig 8 Julie 2003
Huidige status Aktief
URL hu.wikipedia.org

Die Hongaarse Wikipedia is die Hongaarse uitgawe van Wikipedia, 'n gratis aanlyn ensiklopedie. Die wikipedia is op 8 Julie 2003 begin.

Dit het tans 544 208 artikels, en is die 29ste grootste Wikipedia.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search